Jou oorspronklike aanlyn lewendehawe handelaar
Sedert 2018
Maklik om te gebruik
Geen aanmeldings, intekeninge of selfs registrasies nie. Ons verifieer alle Verkopers en alle Lyste word geplaas deur Beyer’s Agri.
Maklik om te koop
Wil jy lewendehawe verkoop? Besigtig ons beskikbare lewendehawe in jou eie gerief op jou Slimfoon, Laptop of Rekenaar. Enige plek, Enige tyd.
Maklik om te verkoop
Wil jy lewendehawe verkoop? Adverteer vandag nog op ons webwerf. Kontak ons om die proses te begin.
Hoekom Beyers-Agri?
- Geen Kommissie
- Veilig
- Maklik
- Spaar geld
Die ou manier om lewendehawe te verkoop is duur:
- Vervoerkoste.
- Spanning en gewigsverlies tydens vervoer.
- Afslag en kommissie by veilings.
- Onsekerheid of jy jou prys gaan kry.
- Wat as jy nie jou diere verkoop nie?
Die nuwe manier om lewendehawe te verkoop is slim:
- Spaar op vervoerkoste.
- Geen meer spanning of gewigsverlies vir jou diere nie.
- Kopers kom na jou toe.
- Geen meer veilingskommissie nie.
- Jy kry jou prys – gewaarborg.
Voordele van aanlyn koop:
- Alle plasings word persoonlik geverifieer voor publikasie.
- Geen verborge kostes nie.
- Doelbewuste aankope – geen meer teleurstellende veilings nie.
- Geen meer veilingskommissie nie.